| Modulekode | EES 424 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Halfgeleierfisika: materiale, dotering, draerdryf en -diffusie. Toestelfisika. Vervaardigings-tegnologie vir geïntegreerde stroombane. Uitlegontwerp van geïntegreerde stroombane. Ontwerp van digitale geïntegreerde stroombane: MOS-omkeerders; statiese, oordrag, en dinamiese hekke; sekwensiële hekke: hoë spoed, lae drywing, klok- en kragverspreiding. Rekenaargesteunde ontwerp van geïntegreerde stroombane. VHDL-hiërargie herbesoek. Spesialisonderwerpe word ingesluit vir spesifieke nisareas. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | ERS 220 |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 1 tutoriaal per week, 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Elektriese, Elektroniese en Re |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App